Wanneer

De Vette Mossel is heeljaar oop!
Elke Saterdagaand en Sondagmiddag, asook meeste Vrydagaande & Saterdagmiddae.
Vir Funksies van meer as 20 mense kan die Mossel vir Enige dag bespreek word!

De Vette Mossel se twee eetsessies is:

Middagsessie: 13:00 – 17:00
Aandsessie:    19:00 – 23:00

NB. MAAK ASB 100% SEKER DAT U BY DIE REGTE DE VETTE MOSSEL BESPREEK – DE VETTE MOSSEL @ PARYS, VRYSTAAT.

Promosies en Aanbiedinge

Geen promosies tans

Prys

(R210 addisioneel vir 415g heel Weskuskreef/ 800 g heel garnale)

(Tariewe is onderhewig aan veranderinge – een keer ‘n jaar op 1 Desember.)

(NEEM KENNIS ASB: Goed toegeruste kontantkroeg is beskikbaar!)

De Vette Mossel behou die reg voor om te kanselleer indien die minimum aantal gaste nie bereik word nie.

BESPREKING

Naam:

E-pos:

Selfoonnommer:









Besprekings is noodsaaklik. Eerstens om u teleurstelling te spaar en tweedens om ons in staat te stel om behoorlik vir u voor te berei.

U wil by DE VETTE MOSSEL @ PARYS bespreek?

Tel: (060) 486 7686

KONTAK ONS / TARIEWE

Gooi n lyn

NB. MAAK ASB 100% SEKER DAT U BY DIE REGTE DE VETTE MOSSEL BESPREEK – DE VETTE MOSSEL @ PARYS, VRYSTAAT.

U wil by DE VETTE MOSSEL @ PARYS bespreek?

DE VETTE MOSSEL @ PARYS.Tel: (060) 486 7686
E-pos: [email protected]

BESOEK HARTIES
BESOEK GROOTBRAK
BESOEK HERMANUS