STRAND-SEEKOSRESTAURANT @ PARYS

Eet soveel jy wil – of kan!

 

“Die enigste manier om seekos werklik te geniet, is in oorvloed, sand onder die voete, saam met vriende om ‘n vuur.”

 

De Vette Mossel bied veel meer as bloot perfek-voorbereide seekos – hierdie is ‘n ervaring.

 

STRAND-SEEKOSRESTAURANT @ PARYS

Eet soveel jy wil – of kan!

 

“Die enigste manier om seekos werklik te geniet, is in oorvloed, sand onder die voete, saam met vriende om ‘n vuur.”

 

De Vette Mossel bied veel meer as bloot perfek-voorbereide seekos – hierdie is ‘n ervaring.

 

STRAND-SEEKOSRESTAURANT @ PARYS

Eet soveel jy wil – of kan!

 

“Die enigste manier om seekos werklik te geniet, is in oorvloed, sand onder die voete, saam met vriende om ‘n vuur.”

 

De Vette Mossel bied veel meer as bloot perfek-voorbereide seekos – hierdie is ‘n ervaring.

 

ONS UITGANGSPUNT

DIS ‘N ERVARING!

Ons by De Vette Mossel poog om veel meer te bied as bloot ‘n ete – dit is ‘n ervaring, in ongewone en informele omstandighede, waar jy saam met vriende (oues en nuutgevondes) gesellig saam verkeer, waar niemand jou aanjaag nie en waar jy soveel seekos eet as waarvoor jy lus is – net soos ons langs die Weskus maak.

DIE UITSTEKENDE VOORBEREIDING VAN TOP GEHALTE SEEKOS, IN OORVLOED, EN WAARDE VIR GELD, IS ONS ERNS.

 

SKINK ‘N KOFFETJIE

Met aankoms verwelkom ons jou met ‘n lekker beker boeretroos. Ons het ook ‘n kontantkroeg die bete Kaapse wyne en alle ander bekande drankies.

TROUES & FUNSKIES

Droom van ‘n troue op die strand, al is dit in die Vrystaat? Dit hoef nie ‘n droom te bly nie! Gesels met ons om jou troudag waarlik onvergeetlik te maak – jy is dit werd!
Ons Strand-seekosrestaurant is die perfekte “strand” trou venue, waar liefde, romanse, pret en drome saamkom om ‘n pragtige realiteit te word. By De Vette Mossel waarborg ons jou ‘n unieke strand-see omgewing teen onverbeterlike pryse. Kom hou kaalvoet troue op ons strand waar ‘n onvergeetlike seekos-buffet bedien word.

NB. Volg asb die skakel vir meer inligting en Vrae & Antwoorde oor ons troues.

 FUNKSIES

De Vette Mossel leen hom uitstekend tot jaareind-, spanbou- en ander funksies. Ons kan maklik groot groepe hanteer- die Mossel sal maklik tot 260 gaste kan sit! Die atmosfeer is ook idillies vir verbeeldingryke temas – seerowers, “Beach Party”, Hawaii, “Fun on the Beach”, ens.
Belê in jou belangrikste bate – jou personeel. Hulle is dit werd!

WEER

Hoewel De Vette Mossel gedeeltelik ‘n opelug restaurant is, is alle sitplekke onder afdak en beskerm teen wind en reën. Verder kan die hele restaurant binne minute toegemaak word, sodat dit ten volle operasioneel is selfs in die geval van reën en sterk wind.
En as dit dalk reën – moet net nie kla nie. Dis Afrika en reën is altyd ‘n seëning.

Wie’s Ons? Waar het dit begin?

De Vette Mossel Parys is al vir meer as ‘n dekade die plek vir ‘n lekker kuier, en meer as  100 duisend mense het al hierdie unieke belewenis ervaar.

 
Jou gasheer and gasvrou, Waldo en Amori, bring hul eie unieke energie na hierdie spesiale plek.  
 
Amori met ‘n agtergrond in versekering, gebruik haar kundigheid om alles vlot te laat verloop.  Waldo, ‘n groot liefhebber van ou motors, spandeer sy vrye tyd om hierdie klassieke motors te herstel.  Hulle het albei op plase grootgeword en deel ‘n liefde vir avontuur en die buitelewe.  Hulle het daarvan gedroom om die see en eiland atmosfeer na die platteland te bring, en met hul passie en praktiese benadering het hulle dit ‘n werklikheid gemaak.
 
Hul entoesiasme verseker dat jy die kenmerkende strand atmosfeer en seekosfees sal ervaar waarvoor De Vette Mossel bekend is.
 
Nes by elke De Vette Mossel, wag ‘n onvergeetlike ervaring op jou!”

DE VETTE MOSSEL VISIE

Ons streef om:

N

‘n Onvergeetlike en tradisionele, eg Weskus-ervaring aan alle mense te bied in ‘n lekker, ontspanne en gesellige atmosfeer.

N

‘n Unieke belewenis, eerlike seekos in oorvloed, kwaliteit & waarde vir geld te bied.

N

‘n Positiewe verskil te maak in die lewens van ons werkers en in die gemeenskap waarin ons bedien.

N

Uitnemendheid en passie na te streef in alles wat ons doen.

Mense en kos is ons passie, gaste-tevredenheid ons satisfaksie en wins ons bonus!
Ons doen dit 100% – want jy is dit werd!

AGTER WATTER DUIN?

Ry deur Parys op die R59 na Vredefort. Net buite Parys, draai links by die eerste grondpad (jy sal ons bord daar sien). Volg hierdie grondpad vir 1.2km en jy sal jouself in ‘n stukkie seeparadys bevind.

De Vette Mossel @ Parys is op 9 Pistorius Rust Kleinhoewes, Parys. Tussen disse baljaar die jongklomp- en jonk van gees- op ons “seestrand” of gaan maak lyf nat in ons eie “see”- ‘n lekker plaas swemdam!

Gallery

Disse

Gange

venues

Pryse & Kontak ons

Bel of WhatsApp

071 049 0672

De Vette Mossel @ Parys is heeljaar oop!

Elke Saterdag en Sondag middag.

De Vette Mossel bied twee eetsessies per dag aan:

Saterdag middag:    12:00 – 17:00

Sondag middag: 12:00 – 17:00

Funksies met meer as 25 mense: Enige dag!

Skoolvakansies: elke dag

Bespreek Nou

R350

Per Volwassene

R270

Per Pensionaris

R180

Per Laerskoolkind

R0

Voorskools

R280 addisioneel vir ‘n heel Weskuskreef of R250 vir 800g garnale,

R75 vir 170g Kalamari steak,

S.Q. vir Vangs van die Dag

R100 kurkfooi per koeler

Tariewe is onderhewig aan veranderinge – een keer ‘n jaar op 1 Desember.

(NEEM KENNIS ASB: Goed toegeruste kontantkroeg is beskikbaar! Ons het krediet/debietkaart-geriewe).

Besprekings is noodsaaklik. Eerstens om u teleurstelling te spaar en tweedens om ons in staat te stel om behoorlik vir u voor te berei.

De Vette Mossel behou die reg voor om te kanselleer indien die minimum aantal gaste nie bereik word nie.

of skakel ons op 071 049 0672

Wat ons Kliënte sê

50th Birthday celebrations 
It was the most amazing experience I ever had. The food was absolutely delicious and the prawns was out of this world I just couldn’t stop eating. What a place to bring friends together and we celebrated my friend’s 50th birthday. Most definitely coming back and bringing more friends with

★★★★★

– desiregeldenhuys
Boksburg, South Africa

Scrumptious seafood in an unique setting
We had lunch there the past weekend and it was such an enjoyable experience. The food was prepared on the fires and every course was simply delicious. The only negative is that you are stuffed when done. Brilliant idea and we will be back.
★★★★★

– lindafrompotch

“Holy Moly Seafood !

Greatest hospitality from arrival to departure. Seafood on the beach in Parys
De Vette Mossel is an awesome seafood restaurant in Parys. We were surprised by the massive authentic beach created by the restaurant to set the stage. The seafood was all freshly prepared on open fires. What really had us in awe was the farm style bread, it’s the best bread we have ever had! We had a wonderful day at the beach and can highly recommend it to any seafood lover.

★★★★★

 

– DeonTerBlanche
Parys, South Africa

Fantastic food. Remember to do your booking in advance. Also remember to book your Lobster and prawns as it is an optional extra but a must!

– Hugo Schagen

A really amazing little spot that has some of the best seafood available anywhere in SA. It’s a bring your own booze vibe which is amazing when you think of the amazing food available but is so much more chilled than many of the options on the west coast.

You need to pace yourself but literally everything on offer is absolutely delicious. I can recommend you do lunch and enjoy the sun and swimming.

I’ll go back over and over again.

★★★★★

– Ricky Bynight

Absolutely loved EVERYTHING here! Food was amazing! Will go back 4 sure!

★★★★★

– Dorea Fischer

This place is not just great food and a great and unique atmosphere it is an experience. If you like seafood you will not leave unsatisfied, maybe a little uncomfortable from all that you were able to eat but not unsatisfied.

– Piet Muller
My dad has to be really impressed with a place to say he wants to go there again. He did with De Vette Mossel Parys (he lives in Parys). His grandson took him there for a birthday celebration quite a while back and my dad tells EVERYONE about De Vette Mossel. He cannot stop raving about the place, the food, the people, the atmosphere. Well done you people!!!!!!! My dad is 75. Xoxo!

★★★★★

– Odia Diedericks van Loggerenberg

Langs die Walvisse

HERMANUS

Langs Die Dam

HARTIES, HARTBEESPOORTDAM

Op Die See

GROOTBRAK